top of page




Die Potch Piccolo Herfsfees is ‘n kuns- en kultuurfees in die kleine – vandaar die woord 'Piccolo', die kleinste musiekinstrument in ‘n orkes. Die Herfsfees poog om plaaslike kunstenaars en die kultuurerfenis in Potchefstroom en die omgewing te bevorder en daarmee saam besigheidsbelange uit te brei.
bottom of page