top of page
Logo - Potch Piccolo Kunstefees_edited.png

Die saadjie vir ‘n plaaslike kuns- en kultuurfees is in 2021 geplant met organisasies, instellings en
besighede wat saamgespan het om kunstenaars en kultuurinstansies van Potchefstroom ‘n hupstoot
te gee en besigheidsbelange uit te brei.

 

Die fees poog om:

  • uitvoerende en beeldende kunstenaars blootstelling gee deur konserte, uitstallings en werkswinkels te hou,

  • die gemeenskap weer van plaaslike historiese erfenisgeboue en -terreine bewus te maak,

  • om nasionale teater- en musiekproduksies na Potchefstroom nooi,

  • jong mense van vroeg af ‘n waardering vir kuns en die geskiedenis in al sy vorme te kweek.

bottom of page